Ultra 8KOTT VOD u8k Movies South Africa Af Af Radio Raps Live Dingetjies Goetertjies

Ultra 8KOTT VOD u8k Movies South Africa Af Af Radio Raps Live Dingetjies Goetertjies

Radio Raps Live - Dingetjies Goetertjies (2018)

Product information

Rating

4 out of 5 stars

rating

Boys, die lewe is 'n snaakse ding. Partykeer maak dinge absoluut net glad nie sin nie! Daar is soveel verskilletjies wat ons in ag moet neem as dit kom by vroumense, mansmense en kinders om hulle te verstaan, n dan kom elke een ook nog met sy persoonlike stel dingetjies en goedertjies. Dit krap ons net meer om as jy probeer sin maak daaruit. Tog is die dingetjies en goetertjies alles nodig. En alles gaan olraait wees.

Genre: Comedy
Duration: 01:48:11
Radio Raps Live - Dingetjies Goetertjies (2018) 0

Product options

You may need to know before you start